Letra de Ek mis jou elke dag song

Patrizio Buanne

Letra de Ek mis jou elke dag song de Patrizio Buanne
Busca letras de canciones, artistas y radios de diferentes paises y ciudades.

Letra de EK MIS JOU ELKE DAG SONG de PATRIZIO BUANNE.

( Patrizio Buanne )

Patrizio Buanne & Corlea Botha

Patrizio:
Van vroegaand al skyn die hawe se ligte
hul knipoog en dans oor die kaai
Die nagwind waai koud, daar´s reën in die lug
ek voel nie die sproei teen my waai
dis so ´n eensame aand
die afskeid lê swaar in my hart

Patrizio & Corlea:
Ek mis jou elke dag ´n bietjie meer
die dae wat vreugde was, is nou net seer
Corlea:
elke dag word ´n weer probeer
Patrizio:
of is alles verby
Patrizio & Corlea:
ek mis jou elke dag ´n bietjie meer

Corlea:
By middernagure, by gister se vure
dink ek sonder jou oor wat was
In oggend se koeltes, vra ek wat die doel is
en kyk teen ons ou foto´s vas
Dis so ´n eensame aand
die afskeid lê koud in my hart

Patrizio & Corlea:
Ek mis jou elke dag ´n bietjie meer
die dae wat vreugde was, is nou net seer
Corlea:
elke dag word ´n weer probeer
Patrizio:
of is alles verby
Patrizio & Corlea:
ek mis jou elke dag ´n bietjie meer

Patrizio:
Ek dwaal tussen mense en voel net hoe eensaam ek is

Corlea:
Ek mis jou, ek soek jou, ek wil net weer teen jou kom rus

Corlea:
elke dag word ´n weer probeer
Patrizio:
of is alles verby
Patrizio & Corlea:
ek mis jou elke dag ´n bietjie meer

Patrizio & Corlea:
Ek mis jou elke dag ´n bietjie meer
die dae wat vreugde was, is nou net seer
Corlea:
elke dag word ´n weer probeer
Patrizio:
of is alles verby
Patrizio & Corlea:
ek mis jou elke dag ´n bietjie meer